News
DIE polisie ondersoek twee afsonderlike gevalle waarin die liggame van pasgebore babas binne twee weke van mekaar in verskillende gebiede van Kaapstad gevind is.
DEIDRE de Vos, ’n DA-wyksraadslid van Manenberg, sê nou die bewerings wat Fadiel Adams, die NCC-leier, gemaak het, het haar ...
DIE polisie in Khayelitsha het vanoggend ’n verdagte doodgeskiet en nog een is nog op vrye voet nadat hy ook raakgeskiet is.
’N JONGMAN (25) is vanoggend in Woodlands in Mitchells Plain doodgeskiet in wat cops vermoed, bendeverwant is.
DIE Mount Road-polisie soek dringend na die familie of enigiemand wat ’n onbekende man kan identifiseer wat Sondag 29 Junie ...
“HY WAS ’n pa duisend.” Eston Martin (27), van Parkwood, is koelbloedig doodgeskiet enkele ure nadat hy van Durban af ...
DRIE amptenare van die Tshwane-munisipaliteit is vandag in hegtenis geneem in verband met die diefstal van ’n R7 miljoen ...
VANOGGEND omstreeks 05:30, het die Operasie Vala Umgodi-span ’n klopjag in Thabong in die Oos-Vrystaat uitgevoer waar hulle ...
Die veroordeelde het by die huis aangekom waar die slagoffer by haar tante gebly het, terwyl hy onder die invloed van alkohol ...
’N HOFTOLK (29) verskyn vandag in die George-landdroshof nadat hy na bewering twee taxi-eienaars uit duisende rande bedrieg het met vals beloftes om hul impounded taxi’s terug te kry.
elite polisie-eenheid se unit van ernstige korrupsie, wat in George gebaseer is, aangekeer. Lt.kol. Siyabulela Vukubi, ’n Valke-woordvoerder, het gesê: “Daar is berig dat ’n speurkonstabel, wat ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results