Die Padvragvereniging het die effense daling in brandstofpryse in Maart verwelkom, veral na maande van prysstygings. Die departement van Minerale en Petroleumbronne het vroeër bevestig dat die prys ...
Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk het in die vierde kwartaal van verlede jaar met nul-komma-ses persent gegroei. Dit volg nadat die BBP in die vorige kwartaal met nul-komma-een persent ingekrimp ...
Die Gautengse departement van gesondheid sê dienste by die Charlotte Maxeke- en Rahima Moosa-hospitale in Johannesburg word geraak, maar is nie opgeskort nie. Dit volg nadat Egoli Gas gastoevoer na ...
Die hoofekonoom by Investec, Annabel Bishop het die jongste BBP-syfers, as teleurstellend bestempel. Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk het in die vierde kwartaal van verlede jaar met ...
n Brand wat laat gistermiddag in die Slanghoekvallei in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit aangemeld is, is oornag suksesvol ingekamp. ‘n Woordvoerder van die munisipaliteit, Anesca Roodt sê ...
Die Minister van Samewerkende Regering, Velenkosini Hlabisa sê die polisie sal voortgaan om toe te slaan op ondernemings wat kos verkoop sonder om aan regulasies te voldoen – insluitend spazawinkels.
Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane sê die provinsiale regering is verlig dat die liggaam van die weermaglid, William Cola, uit die Demokratiese Republiek die Kongo na sy tuisdorp teruggebring is.
Owerhede in Oekraïne sê twaalf mense, insluitend twee kinders, is beseer in ‘n Russiese hommeltuigaanval oornag op die land se tweede grootste stad, Charkief. Vier van die beseerdes is pasiënte by ‘n ...
Sommige eienaars van spazawinkels in Johannesburg het ‘n beroep gedoen dat die sperdatum vir die registrasie van hulle ondernemings, weer uitgestel moet word. Hulle beweer dat hulle uitdagings ervaar ...
Die polisie in KwaZulu-Natal is op soek na nog verdagtes nadat vyf vermeende rowers gisteraand dood is in ‘n skietery in Ntuzuma in die noorde van Durban. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda sê ...
Die KwaZulu-Natalse departement van Gesondheid sê die bevestigde getal gevalle van hand-, voet- en mondsiekte in die provinsie, het tot 168 gestyg. Die departement sê in ‘n verklaring al die gevalle ...
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se presidentskap van die G20 is ‘n geleentheid vir stemme uit Afrika om gehoor te word. Ramaphosa het gepraat by die opening van ‘n vergadering van G20 ...