Die Padvragvereniging het die effense daling in brandstofpryse in Maart verwelkom, veral na maande van prysstygings. Die departement van Minerale en Petroleumbronne het vroeër bevestig dat die prys ...
Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk het in die vierde kwartaal van verlede jaar met nul-komma-ses persent gegroei. Dit volg nadat die BBP in die vorige kwartaal met nul-komma-een persent ingekrimp ...
Die hoofekonoom by Investec, Annabel Bishop het die jongste BBP-syfers, as teleurstellend bestempel. Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk het in die vierde kwartaal van verlede jaar met ...
Die Gautengse departement van gesondheid sê dienste by die Charlotte Maxeke- en Rahima Moosa-hospitale in Johannesburg word geraak, maar is nie opgeskort nie. Dit volg nadat Egoli Gas gastoevoer na ...
Sommige eienaars van spazawinkels in Johannesburg het ‘n beroep gedoen dat die sperdatum vir die registrasie van hulle ondernemings, weer uitgestel moet word. Hulle beweer dat hulle uitdagings ervaar ...
Die Wes-Kaap se departement van Maatskaplike Ontwikkelling het die Posbank se plan verwelkom om meer bedieningspunte te skep vir die vervanging van die goue Sassa-kaarte met die nuwe swartkaarte van ...
Die burgerregteorganisasie, AfriForum, sê die regering sal menseregteskendings teen Afrikaners moet takel, om te verseker dat Suid-Afrika nie van die Amerikaanse handelsooreenkoms – AGOA – uitgesluit ...
Die Valke het bevestig dat hy vier dossiere van hoogverraad ondersoek, teen organisasies wat beskuldig word van die verspreiding van waninligting in Amerika, oor Suid-Afrika se Onteieningswet. Die ...
Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sal vandag die hooftoespraak lewer by die Afrika Energie Indaba by die Internasionale Konvensiesentrum in Kaapstad. Leiers in die ...
Die Konstitusionele hof moet vandag besluit oor of ‘n gedeelte van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes ongrondwetlik is. Dit is omdat die wet nie daarvoor voorsiening maak dat ‘n man ...
Die bestuurshoof van AfriForum, Kallie Kriel, sê hy lei geen slapelose nagte oor klagtes van hoogverraad nie, eenvoudig omdat daar geen regsgronde daarvoor bestaan nie. Hy het gereageer op die Valke ...
Die Buro vir Ekonomiese Navorsing en die Rand Aksepbank se sakevertroue-indeks het in die eerste kwartaal van die jaar onveranderd gebly op 45 punte. Vier van die vyf sektore op die indeks het ‘n ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results