WESSELSBRON, VRYSTAAT - Dit is 'n mylpaaljaar vir die sportmal Simphiwe Ditshaba van die Hoërskool Sandveld op Wesselsbron. Nie net het hy Sondag 13 jaar oud geword nie. Hy het ook onlangs ...