News
Die leier van die EFF, Julius Malema, sê die DA moet die president en regeringsprotokol respekteer. Hy het gereageer op die onlangse ultimatum deur die DA aan die president rakende die ontslag van ...
Drie mense is dood en een is ernstig beseer in ‘n padongeluk in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. Die bestuurder het vermoedelik beheer oor die voertuig verloor en teen ‘n brug gebots.
Die Gautengse LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile sê die provinsiale regering sal more nog ‘n betaling aan die Nasionale Tesourie maak as deel van pogings om die provinsie se ...
Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met ‘n massaskietvoorval in die Kanana-informele nedersetting in Gugulethu op die Kaapse Vlakte nie. Sewe mans tussen die ouderdomme van 26 en 30 is vroeg ...
⅔ koppie swart sesamesaad 2½ eetlepel suiker, of na smaak 2½ eetlepel versagte botter, of klapperolie of varkvet. Deeg 1 koppie klewerige rysmeel ...
750 ml gaar pampoen 2 eiers 1 teelepel sout 500 ml bruismeel 15 ml bakpoeier. Sous 500 ml suiker 1 koppie water 125 ml melk 30 ml botter 2 teelepels Maizena ...
Die ANC het belowe om te besin oor die politieke implikasies van die DA se besluit om uit die Nasionale Dialoog te onttrek ná die ontslag van Adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, ...
Die DA onttrek aan die Nasionale Dialoog omdat president Cyril Ramaphosa nie aan sy ultimatum voldoen het om teen kabinetslede op te tree wat van korrupsie verdink word nie, sê John Steenhuisen, ...
Sewe mense is vanoggend dood in ‘n massaskietvoorval by ‘n huis in die Kanana Informele Nedersetting in Gugulethu op die Kaapse Vlakte. Die polisiewoordvoerder, Andre Traut, sê die voorval het in die ...
Die langverwagte kongres van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging vind vandag in Johannesburg plaas waar president Danny Jordaan weer deur ‘n mosie in die gesig gestaar gaan word, om tydelik afstand ...
Speurders van die polisie se eenheid vir Ernstige- en Geweldsmisdaad het ‘n uitgebreide soektog van stapel gestuur na ‘n onbekende aantal aanvallers wat vanoggend sewe mense in ‘n huis in die Kanana ...
Ses kinders is gisteraand in twee afsonderlike brandvoorvalle in die Ekurhuleni-metrogebied dood. In albei gevalle is die kinders alleen tuis gelaat sonder volwasse toesig. Die woordvoerder van ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results