Die Padvragvereniging het die effense daling in brandstofpryse in Maart verwelkom, veral na maande van prysstygings. Die departement van Minerale en Petroleumbronne het vroeër bevestig dat die prys ...
Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk het in die vierde kwartaal van verlede jaar met nul-komma-ses persent gegroei. Dit volg nadat die BBP in die vorige kwartaal met nul-komma-een persent ingekrimp ...
Die hoofekonoom by Investec, Annabel Bishop het die jongste BBP-syfers, as teleurstellend bestempel. Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk het in die vierde kwartaal van verlede jaar met ...
Owerhede in Oekraïne sê twaalf mense, insluitend twee kinders, is beseer in ‘n Russiese hommeltuigaanval oornag op die land se tweede grootste stad, Charkief. Vier van die beseerdes is pasiënte by ‘n ...
Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane sê die provinsiale regering is verlig dat die liggaam van die weermaglid, William Cola, uit die Demokratiese Republiek die Kongo na sy tuisdorp teruggebring is.
n Brand wat laat gistermiddag in die Slanghoekvallei in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit aangemeld is, is oornag suksesvol ingekamp. ‘n Woordvoerder van die munisipaliteit, Anesca Roodt sê ...
Die Minister van Samewerkende Regering, Velenkosini Hlabisa sê die polisie sal voortgaan om toe te slaan op ondernemings wat kos verkoop sonder om aan regulasies te voldoen – insluitend spazawinkels.
Die Konstitusionele hof moet vandag besluit oor of ‘n gedeelte van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes ongrondwetlik is. Dit is omdat die wet nie daarvoor voorsiening maak dat ‘n man ...
Die meeste brandstofpryse gaan na verwagting effens daal dié maand. Volgens die jongste syfers van die Sentrale Energiefonds sal die prys van 95-oktaan petrol met sowat ses sent per liter daal, hoewel ...
Die Valke het bevestig dat hy vier dossiere van hoogverraad ondersoek, teen organisasies wat beskuldig word van die verspreiding van waninligting in Amerika, oor Suid-Afrika se Onteieningswet. Die ...
Die bestuurshoof van AfriForum, Kallie Kriel, sê hy lei geen slapelose nagte oor klagtes van hoogverraad nie, eenvoudig omdat daar geen regsgronde daarvoor bestaan nie. Hy het gereageer op die Valke ...
Die voorsitter van die portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zweli Mhkize, sê hy is gekant teen enige verhoging in die BTW-koers. Die minister van Finansies, Enoch ...