“Belê in ’n koningsgrootte bed,” is die raad wat Wayne Solomon aan sy jong, ongetroude self sou gee.Wayne en vroulief, Siobhan, is in 2017 as Republikein se bruidspaar ...