Met Showmax se kykNET Afrikaanse (en soms tweetalige) flieks kan jy sien hoe Afrikaanse leefwyses, sienswyses en waardestelsels oor die dekades verander het. Om nie van die aansitterige taalgebruik te ...
Die fliekresensent Leon van Nierop gaan binnekort ou én nuwe flieks en akteurs in sitkamers terugbring met ’n TV-reeks oor die geskiedenis van die Afrikaanse rolprent. Daar doer in die fliek is ’n 26 ...
Daar was ’n tyd toe ons goed verleë kon raak oor Afrikaanse flieks, wat dikwels rondgeval het tussen die kleinhuisie en die deur-trekker met niks tussen die ore nie – net roomkoeke in die gesig. Nie ...